Jansies behou onoorwonne status met sege oor Helpies
Dr. EG Jansen van Boksburg is steeds onoorwonne in vanjaar se Noordvaal-trofee se Beker-kompetisie. Die Jansies het Saterdag in die…
Dr. EG Jansen van Boksburg is steeds onoorwonne in vanjaar se Noordvaal-trofee se Beker-kompetisie. Die Jansies het Saterdag in die…
Menlopark het vandag “op die plaas” so byna die onmoontlike reggekry deur die tuisspan, Affies, behoorlik te laat sweet vir…
Daar kan na die Hoërskool Garsfontein se oortuigende sege van 36-7 oor Waterkloof nie verder ‘n twyfel bestaan oor wie…
Dit was kliphard op De Eike net buite Riversdal, maar Oakdale Landbou is baas op die plaas en in die…
Montana het sy aanslag op vanjaar se Noordvaal-trofee se Plaat-kompetisie met ‘n naelskraapse sege van 20-19 op sy tuisveld teen…
Daar was hoogdrama in die Markotter-stadion waar die Hoër Jongenskool Paarl ‘n roemryke sege oor Paul Roos Gimnasium behaal het…
In ‘n wedstryd van twee helftes het Grey-kollege soos die gewoonte is, in die tweede helfte afdraende teen die Hoër…
Die hoofwedstryd van die Wildeklawer-toernooi more hier op die hoofveld van die Hoërskool Diamantveld tussen Grey-kollege en Paarl Gimnasium kan…
Dit was ‘n Saterdag ‘n dag vol skolerugby opskuddings. Die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria het op sy tuisveld met…
Dit was ‘n oomblik waarvoor die Turkoois Bere van die Hoërskool Garsfontein lank moes wag, maar Saterdag het hulle vir die…