Garsie Bere die Prinse van Pretoria, Bakkes laat SACS bontstaan
Daar kan na die Hoërskool Garsfontein se oortuigende sege van 36-7 oor Waterkloof nie verder ‘n twyfel bestaan oor wie…
Daar kan na die Hoërskool Garsfontein se oortuigende sege van 36-7 oor Waterkloof nie verder ‘n twyfel bestaan oor wie…
Dit was kliphard op De Eike net buite Riversdal, maar Oakdale Landbou is baas op die plaas en in die…
Daar was hoogdrama in die Markotter-stadion waar die Hoër Jongenskool Paarl ‘n roemryke sege oor Paul Roos Gimnasium behaal het…
In ‘n wedstryd van twee helftes het Grey-kollege soos die gewoonte is, in die tweede helfte afdraende teen die Hoër…
Dié ster van Paul Roos Gimnasium se Jurenzo Julius het gister nog verder verskiet toe hy vier minute voor die…
Die hoofwedstryd van die Wildeklawer-toernooi more hier op die hoofveld van die Hoërskool Diamantveld tussen Grey-kollege en Paarl Gimnasium kan…
Dit was ‘n Saterdag ‘n dag vol skolerugby opskuddings. Die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria het op sy tuisveld met…
Die skolerugbywedstryde tydens die tweede dag van die onderskeie Paastoernooie kan liewer as moddergevegte as feesrugby beskryf word. Dit het…
Dit was ‘n oomblik waarvoor die Turkoois Bere van die Hoërskool Garsfontein lank moes wag, maar Saterdag het hulle vir die…
Die Noorde en die Suide se spanne is heelwat nader aan mekaar vanjaar op skolevlak as wat die afgelope paar…