Tuesday, July 5, 2022
All the latest schoolboy rugby news, results and stats


Rooi Bulle klop Klerksdorp in taai stryd

By Hannes Nienaber , in Results , at 18 March 2013 Tags: , , , , , , , , ,

HTS Middelburg het kwaai teenstand in Klerksdorp teen Hoërskool Klerksdorp in hulle NuPower/Tuks-reeks kragmeting ontvang. Die twee spanne was teen die omdraaislag nog 10-elk gelykop. Die Rooi Bulle van Middelburg het 26-15 as oorwinnaars van die veld gestap. 

Die Rooi Bulle se heelagter, Barend Smit het 16 van sy span se punte via ‘n drie, ‘n doelskop en drie strafdoele aangeteken. Smit het reeds 71 punte vir sy skool se eerstespan in sy vier wedstryde sover dié seisoen aangeteken. 

 

 

Puntemakers: 

HTS Middelburg 26 (10) – Drieë: Willandré Kotzenburg, Allen Muller, Barend Smit. Doelskop: Smit. Strafdoele: Smit (3). Hoërskool Klerksdorp 15 (10) – Drieë: Alan Joubert, Beyers van Sittert. Doelskop: Robin Maree. Strafdoel: Maree. 

Hoërskool Nelspruit 27 (20) – Drieë: Menzi Nhlabathi (2), Kabous Engelbrecht. Doelskoppe: Jesse du Toit (3). Strafdoele: Du Toit (2). Garsfontein 22 (19) – Drieë:  

Monument 50 () – Drieë: Frans van Wyk (2), Armandt Grobler, Ruan Conradie, Hammer Esterhuizen, Gunther Janse van Vuuren, Dwayne Pienaar, Gerdus van der Walt. Doelskoppe: Van der Walt (5). Hoërskool Pietersburg 22

Comments


Leave a Reply


error: Content is protected !!