Ek kry nie die boonste header weg nie. Die setting vir “hide title” is aan maar niks gebeur nie. As ek die page layout verander na full screen gaan dit weg. Maar dit lyk weird sonder ‘n behoorlike full screen banner. En as die banner onder die title is lyk dit ook weird want dis te naby aan die advertensie. Ek gaan die een vir jou los om uit te figure 🙂