Oppie Bôl – Episode 4
In hierdie week se episode van Oppie Bôl gesels Eben Niemann met School of Rugby se Hannes Nienaber oor ranglyste en bespreek in diepte die voorste tien spanne op die webtuiste se ranglys.
Daar word ook vooruit gekyk na die naweek se groot wedstryde asook ‘n paar clips van speler wat tydens die Wildeklawer-toernooi verlede week in Kimberley beïndruk het.
Comments