Wildeklawer vir 2021 ook afgelas weens die Coronavirus-pandemie

Written by Hannes Nienaber

ABSAWildeklawer School of Rugby | Wildeklawer vir 2021 ook afgelas weens die Coronavirus-pandemie - School of RugbyVir die tweede agtereenvolgende jaar sal daar nie 'n Wildeklawer-toernooi aangebied word nie. Die organiseerders van die gesogte toernooi is soos verlede jaar deur die Coronavirus-pandemie (Covid-19) gedwing om vanjaar se toernooi af te stel. 

Die toernooi sou vanjaar van 7 tot 9 Augustus by die Hoërskool Diamantveld in Kimberley plaasgevind het. Die toernooi was reeds na later in die jaar verskuif om te verhoed dat die pandemie 'n impak op hom sou hê. 

Die Exco van ABSA Wildeklawer Sport het die volgende faktore gemeld wat die besluit genoodsaak het: 

  • die werklikheid van die derde vlaag van die Covid-pandemie in Suid-Afrka, met ‘n gevolglike toenamedie werklikheid van die derde vlaag van die Covid-pandemie in Suid-Afrka, met ‘n gevolglike toenamein infeksies - slegs sewe weke voor die aanvang van die toernooi;
  • die Departement van Basiese Onderwys se opskorting van alle kontaksport, en die hoëonwaarskynlikheid dat die verbod teen 26 Julie, wanneer die skole vir die derde kwartaal heropen,opgehef sal wees. Die verwagting is dat die DBO eers na die heropening van die skole, en op grond vandie heersende Covid-situasie in die land, ‘n besluit sal neem;
  • some schools expressed their concern whether the festival should take place, and even indicated thatit should be cancelled;
  • the logistics, not only for the LOC, but also for the participating schools, are, due to the uncertainty, becoming more challenging by the day;
  • the safety and well-being of all learners and educators remain the highest priority, and was a serious factor to consider, as both Absa, Wildeklawer and Diamantveld want to act responsibly, and in unaccountable manner.

Die 2022-toernooi word vir die naweek van 30 April 2022 in Kimberley beplan. 

[powr-comments id="04a03cb7_1623993986500"]

X

Function disabled

Right click disabled - please refresh page to continue.