Thursday, June 30, 2022
All the latest schoolboy rugby news, results and stats


Cravenweek Results – 1991

By Hannes Nienaber , in Imported dynamic contents , at 13 June 2022

Day 5

Northern Transvaal 10 (4) – Tries: Alex Strydom, Andre Ferreira. Conversion: Bennie Botes. Border 9 (3) – Penalties: George McLeod 2, Dorian Marshall. 

Eastern Province 17 (0) – Tries: Coen Basson, Francois Bruggeman, Julian Britz. Conversion: Greg Miller. Drop Goal: Miller. Free State 16 (10) – Tries: Derik Coetzer, Werner Swanepoel, Hugo Venter. Conversions: Stephen Brink.

South Eastern Transvaal 18 (10) – Tries: Frikkie Cronje 2, Boet-Jan Pieterse, Barabas Koen. Conversion: Johan Harmse. Transvaal XV 6 (6) – Try: Wade Newell. Conversion: Lee Curtis.

Natal 24 (9) – Tries: Oliver Harvey 2, Greg Halstead. Conversions: Harvey 3. Penalty: Harvey. Drop Goal: Harvey. Transvaal 6 (6) – Try: Darren Brown. Conversion: Calla Reichel.

Boland 20 (8) – Tries: Jan Coetzee 2, Barend Viljoen. Conversion: Michael Smith. Penalty: Smith. Drop Goal: Solly Goosen. Low Veld 8 (4) – Tries: Paul Theron, Jacques van der Merwe.

Western Province 18 (11) – Tries: Rory Viljoen, Justin Swart, Johan van Wyk. Penalties: Herschelle Gibbs 2. Eastern Transvaal 17 (6) – Tries: Hermanus Herbst, Coenie Steyn. Penalties: Pieter Meyer 3.

Far North 40 (24) – Tries: Rudi Pretorius 2, Kurt Steinbach, Martin du Toit, Boeta Graham, Gerrie Bam, Wimpie Bannink. Conversions: Wimpie Spangenberg 3. Penalties: Spangenberg 2. Northern Free State 9 (6) – Try: Gerard Botha. Conversion: Botha. Penalty: Botha.

Oos-Vrystat 21 (18), Stellaland 16 (9): Francois de Jager (regtervleuel) en Martin Venter (agsteman) het die wenspan se drieëe gedruk. Edward Muller (slot) het met albei die doelskoppe en drie strafdoele geslaag. Vir Stellaland het Danie Olivier (haker) en Donovan Slabbert (regtervleuel) drieë gedruk. Bert Wessels (losskakel) het met ‘n doelskop en twee strafdoele geslaag. SWD 15 (12), Noord-Natal 14 (10): Morné Marais (haker) en Virgil Lass (heelagter) het die SWD se drieë gedruk. Lass was ook in die kol met albei die doelskoppe en twee strafdoele. Vir Noord-Natal het Barry Bezuidenhout (stut), Clayton Dennis (agtsteman) en André Snyman (senter) drieë gedruk. Rudolf le Roux (losskakel) het ‘n doelskop behaal. NWK 27 (8), SARF-Platteland 9 (9): Noordwes-Kaap se drieë is deur Gerhard van der Merwe (senter), Pieter van den Heever (vaskopstut), Hendrik van der Westhuizen (linkervleuel, 2) en Herman Rademeyer (loskopstut) gedruk. Van der Westhuizen het ook met ‘n strafdoel en twee doelskoppe geslaag. Vir die Federasie-platteland het August Groenewald (regtervleuel) ‘n drie gedruk. Calvin Pedro (losskakel) het dit gedoel en ook ‘n strafdoel behaal. Griekwas 23 (9), Wes-Transvaal 10 (10): Henry Frazer (flank), Riaan Vorster (haker), Marius Fourie (regtervleuel) en Dirk van Niekerk (senter) het die Griekwas se drieë gedruk. Bok Wessels (losskakel) het met twee doelskoppe en ‘n strafdoel geslaag. Wes-Transvaal se twee drieë is albei deur sy regtervleuel, Andre Herbst gedruk. Wouter Pretorius (losskakel) het een gedoel. OVS-Platteland 12 (6), Grens XV 0: Tokkie Kasselman (agtsteman) en Johan Richter (linkervleuel) het die drieë gedruk en Martin Willemse (regtervleuel) het albei gedoel. NOK 24 (14), WP-Liga 15 (9): Die wenspan se drieë is deur Pierre Greyling (senter), Sumarius Vermaak (senter), Gustav Myburgh (skrumskakel), Cornel Erasmus (flank) en Elandré Kleu (haker) gedruk. Jackie Jordaan (losskakel) het twee doelskoppe behaal. Vir die WP-Liga het Ronald Adendorff (regtervleuel) twee drieë gedruk. Alfredo October (losskakel) het met albei doelskoppe en ‘n strafskop geslaag. Sportraad XV 18, Boland-Liga 6 (6): Die wenspan se drieë is deur Michael Botha (agtsteman, 2), Nico Claassen (losskakel) en Eric Opperman (loskopflank) gedruk. Pieter Killian (loskopstut) het met drie doelskoppe en twee strafdoele geslaag. Vir die Boland-Liga het Angelo Lewis (skrumskakel) ‘n drie gedruk. Colin Mentoor (heelagter) het dit gedoel. Vaaldriehoek 26 (16), Projekte- Vyftiental 16 (3): Stefan Jacobs (agtsteman, 3), Barnie Holtzhausen (slot) en Thom Fourie (heelagter) het Vaaldriehoek se drieë gedruk. Fourie het ook met drie doelskoppe geslaag. Vir die verloorspan het Norman Norris (linkervleuel) ‘n drie gedruk. Didi Tyalibongo (heelagter) het ‘n strafdoel en doelskop behaal.

rugby

Comments


Leave a Reply


error: Content is protected !!