Wildeklawer

  • Affies verhang die bordjies teen Oakdale Landbou op Wildeklawer

    News_Affies_Wildeklawer_rugby School of Rugby | Wildeklawer - School of RugbyDie Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria se Wit Bulle se seisoen is vinnig besig om stoom op te bou. Affies het in die openingswedstryd van die Absa Wildeklawer-toernooi in Kimberley vir Oakdale Landbou met 25-7 die loef afgesteek. 

    Die Wit Bulle het teen rustyd reeds 'n voorsprong van 20-7 op Diamantveld se hoofveld opgebou. Dit was die vleuel Marx Nel wat die vonk verskaf het wat die telbord aan die rol gekry het. 

    Nel is sterk op sy bene en het met sy drie 'n hele paar...

  • DigiTV to bring all the matches of Wildeklawer live to you

    Digi_TV_Logo_PNG School of Rugby | Wildeklawer - School of RugbyThere is some good news for school rugby enthusiasts from all over the world. All the matches of this year's Wildeklawer Festival in Kimberley will be live streamed by DigiTV.co.za

    This year's Wildeklawer will kick-off with a match between the hosts, Diamantveld, and Stellenberg on Wednesday, 1 May. This will be a tough test first-up for Diamonds. 

    Win or lose they will, however, enjoy the extra day off before taking on Waterkloof in the main match on the final day. 

    It is...

  • Grey en Affies skop Wildeklawer met skitter-seges af

    NewsGZanderduPlessis School of Rugby | Wildeklawer - School of RugbyGrey-kollege het sonder te veel rukke en stote daarin geslaag om HTS Drostdy met 47-5 in die openingswedstryd van die tiende Wildeklawer-toernooi in Kimberley af te stof.

    Grey se loskopstut, Jan-Hendrik Wessels, het twee keer in die eerste helfte oor die doellyn gebars om aan sy span ‘n voorsprong van 21-5 teen lemoentyd te gee.

    Die Donkies het hulle rekening kort na Wessels se eerste drie geopen toe sy buitesenter, Christie Grobbelaar, deur ‘n gaping geglip het en sy heelagter, Cohen Jasper...

  • Jade Brigade and Horseflies off to winning starts at Absa Wildeklawer

    NewsG_Durban_High_School_Rugby School of Rugby | Wildeklawer - School of RugbyIt was expected beforehand that Stellenberg would have too much firepower for Noord-Kaap of Kimberley, but the team from Bellville had to work much harder for the victory than what the 36-7 scoreline suggests. 

    The two teams met each other on the second day of the annual Absa Wildeklawer Festival in Kimberley. All the matches are streamed live by 

    Stellenberg was in control early on but some excellent cover defence kept the visitors from converting the pressure into points. And it...

  • Nr. 1 dalk in Kimberley gekroon, maar daar is meer as twee aanspraakmakers

    NewsG_Emrique_Liedeman School of Rugby | Wildeklawer - School of RugbyDie hoofwedstryd van die Wildeklawer-toernooi more hier op die hoofveld van die Hoërskool Diamantveld tussen Grey-kollege en Paarl Gimnasium kan dalk vanjaar weer bepaal wie die seisoen as Suid-Afrika se voorste skolespan afsluit.

    Dit is egter nie ‘n uitgemaakte saak nie, want daar is nie vanjaar veel te kies tussen die voorste vyf skolespanne in die land nie. Garsfontein, Affies en die Hoër Jongenskool Paarl kan ook nog vanjaar ‘n kleim vir die boonste posisie op die ranglys afsteek.

    Paarl...

  • Ruwe diamante word van Maandag af in Kimberley geslyp

    Wildeklawer-logo School of Rugby | Wildeklawer - School of RugbyDie sesde Wildeklawer-toernooi vir o.13-spanne skop Maandag op Boeta Dippenaar-park in Kimberley af. Nie minder as 16 van die land se voorste o.13-spanne sal sake onder mekaar oor die volgende drie dae uitspook nie. 

    Al die wedstryde van die toernooi sal regstreeks op DigiTV.co.za uitgesaai word. Gaan skep u gratis profiel om na al die wedstryde te kyk.  

    Die gasheer, Laerskool Newton, sal in die voorlaaste wedstryd van die eerste dag teen die Laerskool Outeniqua te staan kom...

  • Wildeklawer fixtures for 2022's festival announced

    ABSAWildeklawer School of Rugby | Wildeklawer - School of RugbyThe annual Wildeklawer tournament in Kimberley will once again be one of the highlights of the schools' rugby calendar in 2022. 

    Paarl Gimnasium will meet Grey College in Bloemfontein on the final day that promises to be one of the top matches of 2022. The Gimmies managed to defeat Grey College (18-16) for the first time since 2012 during this year's Monnas Easter Festival in Krugersdorp. 

    Paarl Gimnasium will face Helpmekaar in their opening match of the tournament in the City of...

  • Wildeklawer Results - 2018

    Day 1 

    Grey College 47 (21) – Tries: Jan-Hendrik Wessels (2), Werner Gouws (2), Lesley Botha, De Wet Marais, Zander du Plessis. Conversions: Zander du Plessis (6). HTS Drostdy 5 (5) – Try: Cohen Jasper.

    Affies 38 (19) – Tries: Dieter Crafford, Dewald Donald, Janco Uys, George Oosthuizen, Stephin Alberts, Jason Scheepers. Conversions: Regardt Roets (4). Boland Landbou 14 (14) – Tries: Bertus Baard, Sebastian de Klerk. Conversions: Gavin Mills (2).

    Day 2

    Paarl Boys' High 53 (17)...

  • Wildeklawer se bepalings vir 2019

    Wildeklawer10 School of Rugby | Wildeklawer - School of RugbySkolerugbyondersteuners kan volgende jaar tydens die 11de Wildeklawer-toernooi weer van die voorste skolerugby in 2019 verwag. Die toernooi sal volgende jaar van 2 tot 4 Mei in Kimberley aangebied word. 

    Die twee stryde wat die meeste uitgesien na sal word vind albei op die tweede dag van die toernooi plaas. Suid-Afrika se voorste span van 2018, Grey-kollege, sê Paarl Gimnasium die stryd aan, terwyl die wedstryd tussen die Hoër Jongenskool Paarl en Affies ook soos gewoontlik vir vuurwerk...

  • Wildeklawer vir 2021 ook afgelas weens die Coronavirus-pandemie

    ABSAWildeklawer School of Rugby | Wildeklawer - School of RugbyVir die tweede agtereenvolgende jaar sal daar nie 'n Wildeklawer-toernooi aangebied word nie. Die organiseerders van die gesogte toernooi is soos verlede jaar deur die Coronavirus-pandemie (Covid-19) gedwing om vanjaar se toernooi af te stel. 

    Die toernooi sou vanjaar van 7 tot 9 Augustus by die Hoërskool Diamantveld in Kimberley plaasgevind het. Die toernooi was reeds na later in die jaar verskuif om te verhoed dat die pandemie 'n impak op hom sou hê. 

    Die Exco van ABSA Wildeklawer...

  • Wildeklawer-feesstryd van die baan

    Wildeklawer10 School of Rugby | Wildeklawer - School of RugbyDie beplande feeswedstryd van die twee uitsoekspanne van Wildeklawer wat op 15 September op Ellispark sou plaasvind is gekanseleer. Dié wedstryd sou een van die hoogtepunte van die tiende bestaansjaar van die gesogte toernooi gewees het. Dit sou as die vernaamste voorwedstryd van die Curriebeker-wedstryd tussen die Goue Leeus en die Westelike Provinsie gedien het. 

    "Die impak van 'n lang seisoen, en die werklikheid van die naderende graad 12 eksamens, het ongelukkig aanleiding gegee tot...