Noord Suid Derby

  • HTS Drostdy se Donkies het strawwe vakansie oorleef

    NoordSuidDerby2018 School of Rugby | Noord Suid Derby - School of RugbyDit was waarskynlik die elf taaiste dae in die geskiedenis van HTS Drostdy se rugbygeskiedenis, maar die Donkies het heel aan die anderkant uitgekom. Die Donkies het ses wedstryde oor elf dae gedurende die skoolvakansie gespeel en slegs teen Glenwood met 26-29 die knie gebuig.

    Die span het aan die Kearsney College Paastoernooi net buite Durban asook die Noord Suid Derby deelgeneem wat vanjaar as deel van die Hoƫrskool Middelburg se eeufees-vieringe in Middelburg aangebied is.

    HTS Drostdy het...

  • Noord Suid Derby sal in 2021 'n makietie op en van die veld wees

    AfrimatNoordSuid School of Rugby | Noord Suid Derby - School of RugbyHTS Drostdy sal volgende jaar weer die gasheer van die jaarlikse Noord Suid Derby in Worcester wees. Die toernooi sal vir die sewende keer aangebied word. 

    Die Noord Suid Derby sou vanjaar een van die hoogtepunte tydens Worcester se 200ste bestaansjaarvieringe gewees het. Die Covid-19 pandemie het egter al die wonderlike planne wat in plek was in die wiele gery. 

    Die voormalige Springbok-afrigter en huidige breier van die Blou Bulle, Jake White, was saam met Kobus Wiese, Vanes-Mari...

X

Function disabled

Right click disabled - please refresh page to continue.