Grey College

  • Geldenhuys sal voortaan die sweep by Grey-kollege se trots klap

    JannieGeldenhuys School of Rugby | Grey College - School of RugbyDie druk as hoofafrigter van Suid-Afrika se rugbyfabriek, Grey-kollege van Bloemfontein, sal voortaan op die breë skouers van Jannie Geldenhuys rus. Geldenhuys is gisteraand tydens die nuutste episode van die Grey Bom op GreyTV via die DigiTV.co.za platform deur die skoolhoof, Deon Scheepers, as Grey se nuwe hoofafrigter bekend gestel. 

    Gaan kyk gerus na die episode op GreyTV deur die volgende skakel te volg - https://digitv.co.za/#/video/24779/30971/Vod

    Meer as 70 aansoeke is vir...

  • Grey College - 2018

    Results

    17/03/2018 Grey College 49 Welkom Gimnasium 12   Match Info
    31/03/2018 Grey College 43 Garsfontein 31   Match Info
     4/04/2018 Grey College 66 Christchurch Boys' High (NZ) 28 World Schools Festival Match Info
    7/04/2018 Grey College 60 Hartpury College (UK) 0 World Schools Festival Match Info
    14/04/2018 Grey College 60 Waterkloof 15   Match Info
      Grey College 47 HTS Drostdy 5 Wildeklawer Match...
  • Grey en Affies skop Wildeklawer met skitter-seges af

    NewsGZanderduPlessis School of Rugby | Grey College - School of RugbyGrey-kollege het sonder te veel rukke en stote daarin geslaag om HTS Drostdy met 47-5 in die openingswedstryd van die tiende Wildeklawer-toernooi in Kimberley af te stof.

    Grey se loskopstut, Jan-Hendrik Wessels, het twee keer in die eerste helfte oor die doellyn gebars om aan sy span ‘n voorsprong van 21-5 teen lemoentyd te gee.

    Die Donkies het hulle rekening kort na Wessels se eerste drie geopen toe sy buitesenter, Christie Grobbelaar, deur ‘n gaping geglip het en sy heelagter, Cohen Jasper...

  • Grey-kollege sal 2021 seisoen teen feesvierende Wit Bulle afskop

    GreyKollege School of Rugby | Grey College - School of RugbyIndien dit nie genoeg is dat ondersteuners reeds uitgehonger is vir skolerugby nie, is daar boonop nou die vooruitsig dat 'n kragmeting tydens die eerste naweek van skolerugby na meer as 'n jaar se onderbreking beloof om een van die hoogtepunte van die 2021-seisoen te wees.

    Die land se voorste skolerugbyspan van 2019, Grey-kollege, sal sy seisoen in Krugersdorp teen die Hoërskool Monument afskop. Monnas vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar en dié kragmeting op die Ras van Rooyen sou een van die...

  • Waterkloof en Affies kry groot pakke slae

    NewsGStravinoJacobs School of Rugby | Grey College - School of RugbyDit gaan ‘n lang jaar vir die Afrikaanse Hoërskool van Pretoria se rugbyspan wees indien die span nie vinnig sy sokkies optrek nie. Paarl Gimnasium het gister in Pretoria vir Affies met 41-21 geklop. Dit gaan ‘n lang jaar vir die Afrikaanse Hoërskool van Pretoria se rugbyspan wees indien die span nie vinnig sy sokkies optrek nie.

    Paarl Gimnasium het gister in Pretoria vir Affies met 41-21 geklop. Affies kon laas in 2012 daaring slaag om Gimmies te klop. Die besoekers van die Paarl...

  • Wie gaan 2018 as Suid-Afrika se voorste skolespan afsluit?

    NewsGKadeWolhuter School of Rugby | Grey College - School of RugbyGrey-kollege en Paul Roos Gimnasium sal mekaar Saterdag in 'n wedstryd pak wat met 'n Wêreldbeker-eindstryd tussen die Springbokke en die All Blacks vergelyk kan word. Albei spanne is nog onoorwonne vanjaar en die wenner van dié wedstryd in Bloemfontein sal 2018 as Suid-Afrika se voorste skolespan afsluit.

    Die wedstryd tussen die twee eerstespanne is 'n FNB Classic Clash en word regstreeks op SuperSport uitgesaai. DigiTV.co.za sal ook al die wedstryde op die GCB A-veld regstreeks...

X

Function disabled

Right click disabled - please refresh page to continue.