Covid19

  • Paarl Interskole skuif dalk in 2022 na Stellenbosch

    Paarl_Interskole School of Rugby | Covid19 - School of RugbyDie grootste interskole ter wêreld, die Paarlse Interskole, gaan moontlik volgende jaar in Stellenbosch aangebied word. 

    Hoewel daar nog baie water in die see moet loop voor 13 Augustus 2022 wanneer die interskole-kragmeting tussen Paarl Gimnasium en die Hoër Jongenskool Paarl moet plaasvind, ondersoek die betrokke partye alternatiewe opsies indien die interskole nie in die Paarl kan plaasvind nie.

    Die Faurestraat-stadion in die Paarl is reeds vir die jaarlikse interskole tussen Klein...