Sunday, June 26, 2022
All the latest schoolboy rugby news, results and stats


Bepalings vir die NWU-Pukke Prestige-reeks van 2018

By Hannes Nienaber , in News , at 18 September 2017

PukkePrestigeReeksDie Hoërskool Lichtenburg se eerste rugbyspan sal sy aanslag om vir die derde agtereenvolgende jaar as kampioen van die NWU-Pukke Prestige-reeks gekroon te word volgende jaar in Springs teen Hugenote afskop. 

Liggies is saam met Hugenote van Springs, Jeugland van Kempton Park en Marais Viljoen van Alberton in ‘n groep geloot. Lichtenburg het vanjaar in die eindstryd vir Marais Viljoen met 29-22 geklop. 

Lichtenburg en Marais Viljoen sal mekaar reeds op 24 Maart 2018 in ‘n herontmoeting van vanjaar eindstryd pak. Die NWU-Pukke se Prestige-reeks sal volgende jaar weer een van die taaiste reekse wees. 

Die Poele: 

Poel A: Potchefstroom Volkskool, Wesvalia, Noordheuwel, Die Anker.
Poel B: Randburg, Zwartkop, Hoërskool Middelburg, Driehoek.
Poel C: Potchefstroom Gimnasium, Oosterlig, Montana, HTS Witbank.
Poel D: Marais Viljoen, Jeugland, Hugenote (Springs), Lichtenburg.

Die bepalings is: 

10 Maart 2018 

Wesvalia vs Potchefstroom Volkskool
Noordheuwel vs Die Anker
Randburg vs Zwartkop
Hoërskool Middelburg vs Driehoek
Potchefstroom Gimnasium vs Oosterlig
Montana vs HTS Witbank
Marais Viljoen vs Jeugland
Hugenote vs Lichtenburg

17 Maart 2018 

Noordheuwel vs Wesvalia
Potchefstroom Volkskool vs Die Anker
Zwartkop vs Hoërskool Middelburg
Driehoek vs Randburg
HTS Witbank vs Potchefstroom Gimnasium
Montana vs Oosterlig
Lichtenburg vs Jeugland 
Marais Viljoen vs Hugenote

24 Maart 2018

Die Anker vs Wesvalia
Potchefstroom Volkskool vs Noordheuwel
Zwartkop vs Driehoek
Hoërskool Middelburg vs Randburg
Potchefstroom Gimnasium vs Montana 
Oosterlig vs HTS Witbank
Jeugland vs Hugenote
Lichtenburg vs Marais Viljoen 

Comments


Leave a Reply


error: Content is protected !!