Wildeklawer se datums vir 2021 bekend

AbsaWildeklawer School of Rugby | News - School of RugbyDie 12de jaarlikse rugby- en netbaltoernooi van Absa Wildeklawer Sport sal volgende jaar vanaf 23-26 April te Kimberley plaasvind. ‘n Nuwe toevoeging tot die 2021-toernooi is die deelname van twaalf 0/16-netbalspanne.

Die laerskole-toernooi sal onmiddelik na afloop van die senior toernooi, ook in Kimberley aangebied word.

Die 2020-toernooi, wat al die leidende rugby- en netbalspanne in die land betrek, moes vanjaar weens die Covid-19 pandemie gekanselleer word.

Die toernooi, wat ook die deelname van skole se junior rugbyspanne insluit, word as die mees gesogde sporttoernooi in die land beskou. Twintig skole sal aan die senior rugby-, en twaalf aan die senior netbaltoernooi deelneem.

Absa het as mede-borg toegetree, en die moontlikheid...

Read more: Wildeklawer se...

Grey's Wessel du Plessis join Bulls as Head of Junior Rugby

Wessel_du_Plessis School of Rugby | News - School of RugbyThe Blue Bulls Company is excited to announce that former Grey College 1st XV coach, Wessel du Plessis, will join the #BullsFamily as Head of Junior Rugby with Director of Rugby, Jake White, continuing his mandate of revitalising all of the franchise's structures.

The 35-year-old Du Plessis represented the Toyota Free State Cheetahs U20s and 7s teams before injuries curtailed his playing career and started his coaching career in 2004 with the Free State U17 team before shifting into the...

Read more: Grey's Wessel du...

Craven Week canceled as Covid-19 lockdown continues

YouthWeeks School of Rugby | News - School of RugbyThe Craven Week will for the first time since the inaugural festival of schools' rugby back in 1964 not take place this year due to the Coronavirus (Covid-19) outbreak. SA Rugby and the South African Schools' Rugby Association had to make the difficult decision to call off all the Youth Weeks.

This includes the Academy Week (u18), Grant Khomo Week (u16), LSEN-week (for learners with special educational needs) as well as the Craven Week for Primary Schools (u13). It was very unlikely that...

Read more: Craven Week...

Geen meer skolerugby in 2020 noord van die Vaalrivier

VirsekerBekerlogo School of Rugby | News - School of RugbyWat 'n jaar vol feesvieringe moes wees vir die Noordvaal Skolerugby-vereniging (NHSRV) in sy 100ste bestaansjaar het weens omstandighede buite sy beheer in 'n jaar sonder enige rugby opgeëindig.

Die bestuur het vandag bekend gemaak dat hy weens die Covid-19 pandemie geen ander keuse gehad het om al die afdelings van die Virsekerbeker vir 2020 op te skort nie. 

"Die 100-jarige viering van die kompetisie wat vanjaar sou plaasvind, sal in oorleg met die borg, Virseker, op die lange baan...

Read more: Geen meer...

Spelers Profiel - Renzo du Plessis (Ben Vorster)

RensoDuPlessis School of Rugby | News - School of RugbyElke land het 'n posisie waarin hulle rugbyfabriek in spesialiseer, soos byvoorbeeld Nieu-Seeland 'n hele paar vleuels van wêreldgehalte om vanuit te kies. Die All Blacks se lys van wêreldklas-vleuels is 'n ellelange een Bryan Williams, Jonah Lomu, Joe Rokocoko, Julian Savea, Jeff Wilson, Doug Howlett en John Kirwan om net 'n paar te noem. 

Só het van die beste losskakels in wêreldrugby oor die jare soos Barry John, Phil Bennet, Jonathan Davies, Cliff Morgan en Neil Jenkins uit...

Read more: Spelers Profiel -...
X

Function disabled

Right click disabled - please refresh page to continue.