DSC 0047
Onder 15 Telling Drieë   Telling Drieë
1 Montana 0 0 Kempton Park 33 5
2 Dr EG Jansen 38 6 Ben Vorster 7 1
3 Middelburg 17 3 Merensky 0 0
4 Pretoria Boys High 0 0 Helpmekaar 69 11
5 Monument 27 5 Zwartkop 5 1
6 Nelspruit 5 1 Menlopark 28 4
7 Rustenburg 33 5 Transvalia 12 2
8 Garsfontein 19 3 Florida 19 3
9 Dr EG Jansen 19 3 Helpmekaar 35 5
10 Montana 22 4 Merensky 7 1
11 Pretoria Boys High 0 0 Ben Vorster 45 7
12 Middelburg 17 3 Kempton Park 12 2
13 Nelspruit 28 4 Florida 14 2
14 Monument 21 3 Transvalia 7 1
15 Garsfontein 7 1 Menlopark 12 2

Read more: Uitslae - Dag 1 -...

NoordvaalSewes

Gaan die trofee vir die Noordvaal Sewes-toernooi vir die vierde agtereenvolgende jaar 'n nuwe tuiste kry? Vanjaar sal die vierde keer wees dat die Noordvaal Sewes-toernooi aangebied word. Soos die vorige drie toernooie vind vanjaar sin Vrydag en Saterdag by Hoërskool Menlopark in Pretoria plaas. 

Verlede jaar se kampioen, EG Jansen van Boksburg, is saam met sy teenstander in verlede jaar se eindstryd in Groep A geloot. Die Jansies het verlede jaar met Ruben Beytell aan die spits vir...

Read more: Wie gaan kroon in...

PukkePrestigeReeks

Die Hoërskool Lichtenburg se eerste rugbyspan sal sy aanslag om vir die derde agtereenvolgende jaar as kampioen van die NWU-Pukke Prestige-reeks gekroon te word volgende jaar in Springs teen Hugenote afskop. 

Liggies is saam met Hugenote van Springs, Jeugland van Kempton Park en Marais Viljoen van Alberton in 'n groep geloot. Lichtenburg het vanjaar in die eindstryd vir Marais Viljoen met 29-22 geklop. 

Lichtenburg en Marais Viljoen sal mekaar reeds op 24 Maart 2018 in 'n...

Read more: Bepalings vir die...

NewsGAbnervanReenen

Die skolerugbyseisoen van 2017 het heelwat hoogtepunte opgelewer. Die vertonings van die SA Skole-span in die internasionale reeks teen Engeland, Frankryk en Wallis sal egter heelwat van die goeie herhinneringe uit die geheue van ondersteuners vee wanneer hulle in die toekoms na vanjaar verwys.

School of Rugby het besluit dit sal gepas wees om die seisoen met ‘n paar toekennings af te sluit.

Speler van die Jaar – Abner van Reenen (Hoër Jongenskool Paarl)

Die grootste...

Read more: School of Rugby...

NewsGKloofwenSewes

Daar het Saterdag 'n Blou Tornado in Mbombela in die Hoërskole Sewesreeks wat deur Bergvlam in die Mbombela-stadion aangebied is.

Waterkloof se Blou Tornado het koning gekraai deur die Hoërskool Nelspruit met 24-19 in die eindstryd te klop. Dit was van die begin af duidelik dat die twee spanne sake teen mekaar in die eindstryd sou uitspook. 

Waterkloof het gemaklik met Rob Ferreira (35-0) in sy halfeindstryd afgereken, terwyl Nelspruit vir Lydenburg met 41-0 kaf gedraf het.

Read more: Klofies die...