NewsGLenOlivier

"Dit is aangenaam om aan te kondig dat Len Olivier aangestel is as Direkteur van Rugby by die skool met ingang 1 Oktober 2017," lui EG Jansen se persverklaring.

Olivier het vanjaar Tuks se Carlton-ligaspan gebrei en was ook betrokke by die Blou Bulle Tuks-rugbyakademie. Hy is ook deel van die Limpopo Blou Bulle se o.20-span se bestuurspan. 

Die 31 jarige Olivier het in sy loopbaan vir die Valke (33 wedstryde), Blou Bulle (12), Sharks (7) en Boland (6) in...

Read more: EG Jansen stel...

IqhaweWeekLogo

The 2017 edition of one of the most exciting new events in South African schools rugby, the Carfind.co.za Iqhawe Week, will be hosted at the Bill Jardine Stadium in Johannesburg from 2 to 5 October.

The development rugby tournament, initiated by the SA Rugby Legends Association (SARLA), aims to bring together representative Under-15 development teams from 14 rugby unions in South Africa.

Talented young athletes, many of whom are from underprivileged areas, have a chance to showcase their...

Read more: Iqhawe Week...

PaarlGim7s

Daar was 'n bietjie Kwagga-magic en Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch is as die eerste onbestwiste kampioen van die Marius Schoeman Sewes-toernooi (o.17) gekroon. Die span van die Eikestad het Stellenberg met 29-7 in die eindstryd van die toernooi 

Dit was veral die Speler van die Toernooi, Tiaan Pretorius, wat met sy spel vir Paul Roos se teenstanders probleme besorg het. Pretorius was woelig in die los en elke keer wat hy 'n halwe gaping gekry het, het hy regdeur gehardloop. Hy...

Read more: 'n Bietjie...

NoordSuid

Drie nuwe spanne sal in 2018 aan die jaarlikse Barloworld Menlyn Noord/Suid-toernooi deelneem. Monument van Krugersdorp en Durbanville sal volgende jaar vir die eerste keer op die toernooi te sien wees, terwyl Grey-kollege van Bloemfontein se tweede span, die Cherries, wel al aan die toernooi deelgeneem het. 

Die toernooi word volgende jaar deur Menlopark in Pretoria aangebied. 

Grey-kollege sal slegs die Saterdag in aksie wees wanneer hy vir slegs die tweede keer in die geskiedenis...

Read more: Noord/Suid se...

PaarlGim7s

Kenridge het die Marius Schoeman Sewes-toernooi (o.12) met 'n goeie sege van 27-10 oor Gene Louw van Durbanville afgeskop. Van Riebeeckstrand het vroeg gaan druk teen Grey Primer op 'n voorsprong van 5-0 te geniet, maar die span se blyskap was van korte duur met die span van die Rosestad wat uiteindelik met 26-5 as oorwinnaars van die veld gestap het.  

Bastion het gewys dat hy 'n sterk aanspraakmaker op die prysgeld van R10 000 is, met 'n sege van 22-14 oor Klein Gim 

Al die...

Read more: Uitslae van die...