Nories maak dubbeld seker van plek in Kampioene-toernooi

Twizza School of Rugby | News - School of RugbyNoordheuwel het die naweek dubbeld seker gemaak dat hy vanjaar ‘n plek in die Hoërskole 7s-reeks se Kampioen van Kampioene-toernooi sal hê. Die reeks word in samewerking met Twizza aangebied. 

Noordheuwel is Saterdag as kampioen van die Krugersdorp-been van die reeks gekroon toe hy Waterkloof van Pretoria met 21-19 in die eindstryd op sy tuisveld verslaan het. Nories het die vorige week ook die kroon as kampioen van die gesogte Vryheid-been van die reeks gedra, wat deur die Hoërskool Pionier aangebied word.

Noordheuwel het sy plek in die eindstryd met ‘n oortuigende oorwinning van 38-7 oor die Heidelberg Volkskool bespreek. Waterkloof het ook nie veel probleme ondervind om sy plek in die eindstryd te bespreek nie. Klofies het...

Read more: Nories maak...

Hier is die loting van die o.17-toernooi van die Marius Schoeman 7s vir 2018

MariusSchoeman7s2018 School of Rugby | News - School of RugbyDie verdedigende kampioen van die Marius Schoeman Sewes-toernooi, Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch, behoort nie veel probleme in sy groepwedstryde te ervaar om sy plek in die uitspeelwedstryde van vanjaar se toernooi op Paarl Gimnasium se velde te verseker nie.

Die span van die Eikestad is saam met Parel Vallei, Vuka Legends, die Hoërskool Tygerberg en Malibu geloot. Tygerberg kan wel 'n moeilike hekkie vir die span van Paul Roos wees. Tygerberg het in 2010 en 2011 nie sy gelyke op...

Read more: Hier is die loting...

Wildeklawer se bepalings vir 2019

Wildeklawer10 School of Rugby | News - School of RugbySkolerugbyondersteuners kan volgende jaar tydens die 11de Wildeklawer-toernooi weer van die voorste skolerugby in 2019 verwag. Die toernooi sal volgende jaar van 2 tot 4 Mei in Kimberley aangebied word. 

Die twee stryde wat die meeste uitgesien na sal word vind albei op die tweede dag van die toernooi plaas. Suid-Afrika se voorste span van 2018, Grey-kollege, sê Paarl Gimnasium die stryd aan, terwyl die wedstryd tussen die Hoër Jongenskool Paarl en Affies ook soos gewoontlik vir vuurwerk...

Read more: Wildeklawer se...

Hier is die spanne vir vanjaar se Marius Schoeman Sewes-toernooi

MariusSchoeman7s2018 School of Rugby | News - School of RugbyDie Marius Schoeman Sewes-toernooi is nou wel nog in sy babaskoene, maar die baba is reeds die grootste en belangrikste enkele sewestoernooi op skolevlak in Suid-Afrika. Die loting vir die toernooi se poele vind op Donderdag, 30 Augustus plaas. 

Paul Roos Gimnasium het verlede jaar die kroon as kampioen van dié toernooi gedra. Die Marius Schoeman-toernooi is ook deel van die Hoërskole Sewes-reeks in samewerking met Twizza.

Paul Roos het verlede ook die kroon as kampioen van die Kampioen...

Read more: Hier is die spanne...

School of Rugby Rankings - 27 August 2018

SOR School of Rugby | News - School of RugbyGrey College finished top of School of Rugby's rankings for the 2018 season. The team from Bloemfontein finished their season unbeaten their first since 2011. The only slight blemish on their record for 2018 was the 25-all draw in Durban against Glenwood. 

What made Grey College's season even more impressive is the fact that they've only played three matches at home in Bloemfontein. The three home games was against Selborne College, Waterkloof and Paul Roos Gimnasium. 

The...

Read more: School of Rugby...
X

Right Click

No right click