Oppie Bôl - Episode 3

Digi_TV_Logo_PNG School of Rugby | News - School of RugbySkakel in vir die derde aflewering van Oppie Bôl wat op DigiTV.co.za vervaardig en gebeeldsend word. In die episode word daar gesels oor Wildeklawer met Fanie Oberholzer wat die program aanbied met School of Rugby se Hannes Nienaber en Marius Schoeman as die gaste. 

 

Paul Roos Gimnasium once again Big in Japan

Sanix2019 School of Rugby | News - School of RugbyPaul Roos Gimnasium bagged their second title as "world champions" on Sunday when they've convincingly defeated St Peter's College from Auckland, New Zealand by 52-5 in the final of the annual Sanix tournament in Japan. 

The team from Stellenbosch has also been crowned champions of this prestigious tournament in 2015 when they defeated Brisbane Boys' College of Australia by 35-3 in the final. 

It was fitting that Paul Roos was South Africa's representative during this year's 20th...

Read more: Paul Roos...

Stellenberg bo in opwindende stryd oor Diamonds

NewsGMorneMatthewson School of Rugby | News - School of RugbyDaar was lanklaas sulke opwindende rugby tydens die openingswedstryd van die Wildeklawer-toernooi opgedis soos dié waarmee die gasheer, Diamantveld, en Stellenberg die toeskouers Woensdagaand trakteer het. 

Stellenberg het die wa met 22-19 deur die drif getrek. Teen rustyd was daar niks tussen die twee spanne met die telling op 7-elk te kies nie. 

Albei spanne het daarin geslaag om heelwat omgekeerde besit by die afbreekpunte te bewerkstellig. Hulle was ook nie bang om hiervan...

Read more: Stellenberg bo in...

Uitslae - Wildeklawer Junior-toernooi 2019 - Dag 1

Wildeklawer-logo School of Rugby | News - School of RugbyGrey-kollege van Bloemfontein se o.16-span het 'n klinkende sege van 35-7 oor Monument van Krugersdorp tydens die eerste dag van die Wildeklawer-juniortoernooi behaal. Die span van die Rosestad kom Saterdag in sy tweede wedstryd van die toernooi teen Helpmekaar-kollege te staan. 

Die Hoër Jongenskool Paarl se o.16-span het nie te veel probleme ervaar om Glenwood van Durban met 26-0 te troef nie. Paarl Gimnasium het self sy spiere met 'n sege van 43-10 oor Transvalia van Vanderbijlpark...

Read more: Uitslae -...

Uitslae - Wildeklawer o.13-toernooi vir 2019 - Dag 3

AD_Enslins School of Rugby | News - School of Rugby

Nie eers 'n driekuns deur Laerskool Durbanville se Zylin Fortuin kon Grey-kollege Primêr op die laaste dag van die Wildeklawer o.13-toernooi op Newton se Boeta Dippenaar-park in Kimberley stuit om die toernooi onoorwonne af te sluit nie. Grey het met die telling op 34-26 as oorwinnaars van die veld gestap. 

Die Laerskool Eikestad se binnesenter, Ruan de Weerdt, het 'n driekuns aan drieë asook 'n deurslaggewende doelskop behaal om sy span tot 'n oorwinning van 26-24 oor die Laerskool...

Read more: Uitslae -...
X

Function disabled

Right click disabled - please refresh page to continue.