Voortrekker en Henties in groot stryd vandag

In Bethlehem sal twee van die vroeë gunstelinge om die Griffons se skolekroon, Voortrekker en Hentie Cilliers van Virginia, mekaar die stryd aansê. Henties is die kampioen, terwyl net die Trekkers se spelers van 2012 sal weet hoekom hulle nie dié eindstryd gehaal het nie. 

Die Trekkers se Cravenweek-heelagter, Sechaba Matsoele sal weer die laaste vesting beman na hy verlede week se wedstryd teen Goudveld misgeloop het. AJ van Wyk, seun van die legendariese Oos-Vrystaatse losskakel Japie van Wyk, het Matsoele se plek teen Gouties gevul. Van Wyk skuif na die plaasvervangersbank. Die tuisspan se senter, Wian van der Watt sit ook langs die kantlyn met 'n besering. Junior Smit sal op buitesenter opdraf, terwyl Boeta Vermaak van...

Read more: Voortrekker en...

Los Pumitas clinch series 2-1 against SA U20

Argentina again withstood a fierce second half onslaught from South Africa to win a closely contested Under-20 friendly international rugby match 27-22 at the La Plata RC club in Buenos Aires on Saturday evening (SA time).

The Los Pumitas led 17-5 at halftime and their win enabled them to clinch the series 2-1. The South African training squad managed to win the opening encounter 26-3 in Corrientes and then suffered a 42-27 loss at the same venue in the north eastern region of Argentina.

Both...

Read more: Los Pumitas clinch...

Grey-kollege klop Louis Botha oortuigend

GREY-KOLLEGE behoort vanjaar sy onoorwonne status teen spanne van die Rosestad sedert 1993 te behou. Grey se laaste nederlaag teen ’n span van Bloemfontein was in 1992 teen Sentraal (11-13) op Shimlapark.
Grey het Saterdag vir Louis Botha 43-0 in hul ligawedstryd op eersgenoemde se tuisveld verslaan. Die tuisspan kon teen rustyd net 11-0 voorloop, maar het in die tweede helfte tot ’n hoër rat oorgeskakel. Louis Botha het Grey fisiek aangevat in die eerste helfte, maar kon ongelukkig nie hul...

Read more: Grey-kollege klop...

SA U20’s make wholesale changes for final tour match

Dawie Theron, the SA U20 coach, has made several changes and two positional switches for the team’s final match on Saturday evening (SA time) against Argentina Under-20 in Buenos Aires.

The young South Africans will be hoping to bounce back after suffering a 42-27 defeat in their second tour match on Tuesday evening in Corrientes. Last Saturday they opened their tour with a 26-3 victory over an Argentine U20 XV.

Dries Swanepoel of the Vodacom Blue Bulls moves from inside to outside centre...

Read more: SA U20’s make...

Noord-Kaap klop Diamantveld in FNB Classic Clash

KIMBERLEY. – Hoërskool Noord-Kaap se eerste rugbyspan het sy onoorwonne rekord sedert 2008 teen sy eweknie van Diamantveld behou met ‘n sege van 27-19 in die twee spanne se ENB Classic Clash op GWK-park Saterdag in hier. Die wedstryd was die vernaamste voorwedstryd vir die Vodacombeker-kragmeting tussen Griekwas en die Luiperds.

Dié Classic Clash is ook regstreeks op SuperSport gebeeldsend. Diamantveld het rustyd 13-10 voorgeloop, ondanks die feit dat Northerns meeste van die balbesit en...

Read more: Noord-Kaap klop...
X

Function disabled

Right click disabled - please refresh page to continue.