Kearsney College down Hilton College

Kearsney hosted Hilton in perfect playing conditions on their Founders weekend.

Kearsney showed early dominance and scored the first try in the seventh minute of the match. Fullback Chris Lines brilliantly collected a failed touch finder from Hilton and showed good pace and spatial awareness as he ran back at Hilton. From the tackle Kearsney attacked the right hand side of the field.

From the ruck Ayron Schramm received the ball and made a well-timed offload to Lines after beating a number of defenders with dazzling footwork. Tristan Tedder converted for a 7 - nil lead.

Hilton applied good pressure with very sound tactical kicking and good chase tactics which produced three first half penalties. Tedder added a penalty of his own and...

Read more: Kearsney College...

Vrystaat vee Grens-platteland uit die pad

DIE Vrystaatse Cravenweek-span het 125 redes om nie te opgewonde te raak oor sy weghol-oorwinning oor Grens-platteland in die hoofwedstryd van die eerste Vrystaatse Bondedag in Bloemfontein nie. Hoewel die span se afrigters, Roelf Meyer en Dirkie Groenewald tevrede sal wees dat hulle span by hulle spelpatroon gehou het, moet daar nie te veel gelees word in die sege van 125-0 op die hoofveld van Grey-kollege nie.

Die Vrystaat is ongetwyfeld sedert 2006 die mees suksesvolste span op die...

Read more: Vrystaat vee...

Junior Springboks make it three out of three to clinch semi-final place

The South African Under-20 team overcame a committed France team in front of their home crowd to record a third successive victory and clinch a place in the Junior World Championship semi-finals with a 26-19 victory (halftime 8-7) in La Roche-sur-Yon on Thursday.

The Junior Springboks twice trailed in the match – and were matched for tries, three-all – but they showed tremendous defensive commitment and character to resist a home nation desperate to record a significant victory in their...

Read more: Junior Springboks...

Griffons klop Griekwas op eerste Vrystaatse Bondedag

DIE Griffons se Cravenweek-span sal heelwat selfvertroue uit sy oorwinning van 43-34 oor sy eweknie van Griekwaland-Wes neem. Die Perses het met die omdraaislag ‘n skrale voorsprong van 17-15 geniet.

Die Perses se slot Arno de Blom en flank Gerrit Otto was hulle span se twee uitstaande spelers in die sege.

Die span se ander kantman, Andre Janse van Vuuren het twee keer agter die Poubloues se doellyn gaan kuier.

Die Vrystaatse Akademie-span het ook heeltemal te veel skietgoed vir sy eweknie...

Read more: Griffons klop...

VS-Bondedag inspuiting vir skolerugby – Vorster

DIE spelers van veral die Akademie- en Cravenweek-spanne van die onderskeie unies wat Saterdag aan die eerste Vrystaatse Bondedag op Grey-kollege se velde deelneem kry ?n ekstra geleentheid om twee Suid-Afrikaanse skolekeurders te beïndruk.

Twee van die SA Skole keurders, Johan Vorster en André Vorster, sal dié dag bywoon. Dit is Johan Vorster, skoolhoof van Hoërskool Sentraal, se laaste jaar as nasionale keurder. Hy het verlede jaar as voorsitter van die Vrystaatse Hoërskole-vereniging...

Read more: VS-Bondedag...
X

Right Click

No right click