SuperSport-eindstryd kan bepaal wie Boishaai se breier word

Paarl_Boishaai School of Rugby | News - School of RugbyDie eindstryd van vanjaar se SuperSport-uitdaagreeks kan as die tweede fase van die proses om die Hoër Jongenskool Paarl se nuwe hoofafrigter te vind beskou word.

Albei die hoofafrigters vir Sondag se eindstryd tussen die Pumas en Griekwas se seniorspanne in Oudtshoorn is op die kortlys om Sean Erasmus as breier van Boishaai op te volg. Brent Janse van Rensburg (Pumas) en Peter Engeldow (Griekwas) is twee van vier sterk kandidate wat op Boishaai se kortlys is. Die ander twee kandidate op die kortlys is André Tredoux en Hein Kriek.  

Erasmus skuif na die skolerugbyseisoen na Johannesburg waar hy in die Goue Leeus se strukture sy kundigheid sal deel. Hy het sedert 2014 Boishaai se eerstes gebrei en die skool se eerstespan was van 2015...

Read more: ...

Geen einde aan WP se diepte op skolevlak

NewsGJuanMostert School of Rugby | News - School of RugbyDie diepte van Westelike Provinsie se skolerugby ken geen einde nie.

Die unie se twee Cravenweek-spanne asook die uitsoek Akademie-span het hul onderskeie toernooie onoorwonne afgesluit.

Die Streeptruie het in die hoofwedstryd van die Cravenweek in die Brugstraat-stadion hier met ‘n sege van 47-8 oor die Sharks geen twyfel gelaat dat hy die voorste span op vanjaar se toernooi is nie.

Hoewel dit ‘n klipharde stryd was, het daar geen twyfel na die eerste helfte bestaan wie in beheer van die...

Read more: Geen einde aan WP...

Sharks bespreek plek in hoofwedstryd van Craven Week

NewsGCelimpoGumede School of Rugby | News - School of RugbyDie Sharks bly die span wat hierdie dekade die Vrystaters se harte breek. Die span van Durban het die Vrystaat met 29-20 op die vierde dag van die 55ste Coca-Cola Cravenweek vir hoërskole op Brugstraat in die Paarl verslaan. 

Die Sharks het hiermee sy plek in Saterdag se hoofwedstryd teen die gasheer, die Westelike Provinsie, bespreek. Die span van Durban het verlede jaar ook tot die hoofwedstryd deurgedring en met 18-45 teen die Goue Leeus in Johannesburg die knie gebuig. Hy kon laas in...

Read more: Sharks bespreek...

Results - Day 5 - Coca-Cola Craven Week 2018

Scorers: 

Western Province (7) - Tries: JJ Kotze, Juan Mostert. Conversions: Kade Wolhuter (2). KwaZulu-Natal (8) - Try: Dylan Pretorius. Penalty: Gareth Schreuder. - Live

Griffons 22 (5) - Tries: Ruben Liebenberg, Craven van der Nest, JP de Kock, Quan Meyer. Conversion: Liebenberg. Valke 19 (7) - Tries: Zeilinga Strydom (2), Franco Pienaar. Conversions: Zian de Jager (2).

Eastern Province 21 () - Tries: Dumisa Ngcivana, Octavian Muller, Penalty Try. Conversions: Claude Jacobs (2)...

Read more: Results - Day 5 -...

Boland baas teen Ligbloues in die Paarl

NewsGShaneColeWilliams School of Rugby | News - School of RugbyDie Blou Bulle kon vir die eerste keer sedert 1995 nie daarin slaag om Boland op die Coca-Cola Cravenweek vir hoërskole te wen nie. Die Wynboere het met 19-17 met die Ligbloues in die modder in die Brugstraat-stadion in die Paarl geploeg. 

Die laaste keer wat die Boland nie die knie teen die Ligbloues gebuig het nie, was in 1995 in Bloemfontein toe die twee spanne met 13-elk gelykop gespeel het. Die gewese Springbok Gaffie du Toit het op daardie dag vir die Wynboere uitgedraf. Vandag was...

Read more: Boland baas teen...
X

Right Click

No right click