Groot stryd wag tussen Oakdale se Bulle en die Rooi Bulle

Written by Hannes Nienaber

OakdaleRugbyWeek2019 School of Rugby | Groot stryd wag tussen Oakdale se Bulle en die Rooi Bulle - School of Rugby'n Titaniese stryd wag Saterdag in die hoofwedstryd van die Oakdale Rugbyweek wanneer die gasheer Oakdale Landbou en HTS Middelburg se Rooi Bulle mekaar net buite Riversdal pak.

Die Bulle van Oakdale sal steeds glad nie lekker voel na hy verlede week tydens Brackenfell se jaarlikse Sportdag teen Stellenberg met 10-21 vasgeval het nie. 

Oakdale het verlede jaar onder die voorste tien spanne in die land getel, terwyl die Rooi Bulle ‘n seisoen beleef het wat hulle liefs van sal wil vergeet. HTS Middelburg het in 2018 slegs vier oorwinnings deur die seisoen behaal.

Dit sal egter nie ‘n maklike wedstryd vir die gasheer wees nie. Die Rooi Bulle gaan nie net omgedop word nie. HTS Middelburg het in sy twee wedstryde tot dusver vanjaar vir die Hoërskool Rustenburg (47-30) en Eldoraigne (27-26) verslaan. 

Al die wedstryde op die De Eike-veld sal regstreeks deur OakNet op DigiTV.co.za uitgesaai word. 

Die bepalings: 

DE EIKE 
08:45 Hoërskool Ellisras vs Augsburg Gimnasium DigiTVStacked1 School of Rugby | Groot stryd wag tussen Oakdale se Bulle en die Rooi Bulle - School of Rugby
09:55 Jeugland vs Duineveld DigiTVStacked1 School of Rugby | Groot stryd wag tussen Oakdale se Bulle en die Rooi Bulle - School of Rugby
11:05 Lichtenburg vs Hoërskool Bellville DigiTVStacked1 School of Rugby | Groot stryd wag tussen Oakdale se Bulle en die Rooi Bulle - School of Rugby
12:15 Kempton Park vs Brackenfell  DigiTVStacked1 School of Rugby | Groot stryd wag tussen Oakdale se Bulle en die Rooi Bulle - School of Rugby
14:00 Hoërskool Upington vs Dinamika DigiTVStacked1 School of Rugby | Groot stryd wag tussen Oakdale se Bulle en die Rooi Bulle - School of Rugby
15:10 Hermanus vs Hoërskool Alberton DigiTVStacked1 School of Rugby | Groot stryd wag tussen Oakdale se Bulle en die Rooi Bulle - School of Rugby
16:20 Diamantveld vs Zwartkop DigiTVStacked1 School of Rugby | Groot stryd wag tussen Oakdale se Bulle en die Rooi Bulle - School of Rugby
18:00 Voortrekker (Bethlehem) vs Brandwag (Uitenhage) DigiTVStacked1 School of Rugby | Groot stryd wag tussen Oakdale se Bulle en die Rooi Bulle - School of Rugby
19:10 Oakdale Landbou vs HTS Middelburg DigiTVStacked1 School of Rugby | Groot stryd wag tussen Oakdale se Bulle en die Rooi Bulle - School of Rugby

Never miss a Moment with DigiTV.co.za

POPULIERBOS
08:45 Vredendal vs Montagu
09:55 Landboudal vs Overberg
11:05 Oosterlig vs Agri XV
12:15 Despatch vs Bredasdorp
14:00 Hugenote (Wellington) vs Potchefstroom Gimnasium
15:10 Langenhoven Gimnasium vs Rockingham
16:20 Robertson vs Hoërskool Grens

[powr-comments id="898c2a11_1552644419321"]

X

Function disabled

Right click disabled - please refresh page to continue.