Land se top o.16-spanne trek van Saterdag in die Paarl saam

Written by Hannes Nienaber

PaarlGimo16 School of Rugby | Land se top o.16-spanne trek van Saterdag in die Paarl saam - School of RugbyMeeste van die land se voorste o.16-spanne sal van more af by Paarl Gimnasium se jaarlikse o.16-toernooi in aksie wees. Die toernooi word jaarliks sedert 1992 aangebied. 

Die gasheer sal Saterdag in die hoofwedstryd van die openingsdag teen Grey-kollege van Bloemfontein te staan kom. Gimmies se ander twee wedstryde gedurende die week sal teen HTS Middelburg en Waterkloof wees. 

Die Hoër Jongenskool Paarl sal in die hoofwedstryd van die tweede dag teen Waterkloof van Pretoria sake uitspook. Boishaai se ander twee wedstryde is teen Menlopark en EG Jansen van Boksburg. 

Grey-kollege kom op die tweede dag teen Kempton Park te staan, terwyl hy teen Outeniqua van George op die laaste dag sal speel. 

Al die bepalings: 

Saterdag, 16 Maart 2019

A-veld 

08:30Brandwag (Uitenhage)vsKempton Park
09:40 Waterkloof vs Framesby 
10:50 Stellenberg vs Noordheuwel 
12:00 Dale College vs EG Jansen
13:10 Outeniqua vs Garsfontein
14:20 Boland Landbou vs Centurion
15:30 Oakdale Landbou vs Monument
16:40 Paarl Boys' High vs Menlopark
17:50 Paul Roos Gimnasium vs Affies 
19:00 Paarl Gimnasium vs Grey College 

B-veld

08:30o.16DiamantveldvsHTS Middelburg
09:40 o.16 Durbanville vs Potchefstroom Gimnasium
10:50 o.16 Eldoraigne vs WP Invitation
12:00 o.16 Marlow Landbou vs Hoërskool Nelspruit
13:10 o.16 Duineveld vs Western Province XV
14:20 o.16 Hoërskool Bellville vs Heidelberg Volkskool
15:30 o.14 Oakdale Landbou vs Invitation XV 
16:30 o.14 Paarl Gimnasium vs Grey College 
17:30 o.14 Hoërskool Bellville vs Duineveld 
18:30 o.14 Eldoraigne vs Brandwag (Uitenhage) 

Maandag, 18 Maart 2019 

A-veld 

08:30DuineveldvsEldoraigne
09:40 Diamantveld vs EG Jansen 
10:50 Centurion vs WP Invitation
12:00 Menlopark vs Brandwag (Uitenhage)
13:10 Hoërskool Bellville vs Hoërskool Nelspruit
14:20 Paul Roos Gimnasium vs Western Province XV
15:30 Paarl Gimnasium vs HTS Middelburg
16:40 Affies vs Hoërskool Durbanville 
17:50 Boland Landbou vs Marlow Landbou 
19:00 Paarl Boys' High vs Waterkloof

B-veld

08:30o.16Dale CollegevsPotchefstroom Gimnasium
09:40 o.16 Monument vs Stellenberg
10:50 o.16 Outeniqua vs Noordheuwel
12:00 o.16 Garsfontein vs Framesby
13:10 o.16 Oakdale Landbou vs Heidelberg Volkskool 
14:20 o.16 Grey College vs Kempton Park 
15:30 o.14 Grey College vs Invitation XV 
16:30 o.14 Hoërskool Bellville vs Eldoraigne
17:30 o.14 Paarl Gimnasium vs Brandwag (Uitenhage)
18:30 o.14 Oakdale Landbou vs Duineveld

Woensdag, 20 Maart 2019

A-veld

08:30Heidelberg VolkskoolvsDuineveld
09:40 Outeniqua vs Grey College
10:50 Hoërskool Bellville vs Potchefstroom Gimnasium 
12:00 Paarl Gimnasium vs Waterkloof

B-veld

08:30Boland LandbouvsMonument
09:40 Oakdale Landbou vs Affies
10:50 Paarl Boys' High vs EG Jansen
12:00 Paul Roos Gimnasium vs Menlopark

C-veld

08:30DiamantveldvsHoërskool Nelspruit
09:40 Framesby vs HTS Middelburg
10:50 Dale College vs Western Province XV
12:00 WP Invitation vs Kempton Park 

D-veld

08:30Brandwag (Uitenhage)vsCenturion
09:40 Stellenberg vs Eldoraigne 
10:50 Marlow Landbou vs Noordheuwel
12:00 Durbanville vs Garsfontein

E-veld

08:30o.14DuineveldvsInvitation XV
09:30 o.14 Brandwag (Uitenhage) vs Grey College
10:30 o.14 Paarl Gimnasium vs Eldoraigne
11:30 o.14 Hoërskool Bellville vs Oakdale Landbou 

X

Function disabled

Right click disabled - please refresh page to continue.