Nuwe USN-week beloof om aanwins tot rugbykalender te wees

Written by Hannes Nienaber

USN_Week School of Rugby | Nuwe USN-week beloof om aanwins tot rugbykalender te wees - School of RugbyDie heel eerste USN Rugbyweek vind van 18 tot 20 Maart net noord van Pretoria op die velde van Camp Discovery plaas. 

Nege skole het hul eerstespanne na die geskiedkundige eerste week gestuur. Altesaam sal 56 rugbyspanne van o.14- tot o.19-vlak aan die week deelneem. 

Die hoofwedstryd op die eerste dag sal tussen Jim Fouché en Pretoria-Noord beslis word. Die wedstryd wat waarskynlik die meeste vuurwerk op die eerste dag sal oplewer sal tussen die Hoërskool Rustenburg en Ermelo wees. 

Die twee spanne sou laas teen mekaar kragte gemeet het toe Ermelo nog deel van die Tuks-reeks was. Die stryd tussen Rusties se naasbestes en die Hoërskool Brits se behoort ook 'n strawwe stryd af te gee. 

"Toernooie soos Wildeklawer, is vir elke speler wat deelneem 'n ongelooflike ervaring, maar ongelukkig kan net die 20 beste spanne in die land daaraan deelneem. Ons wil met die toernooi soortgelyke ervaing skep vir elke speler en span wat deelneem," het Jaco Barnard, organiseerder van die USN Rugbyweek, gesê. 

Wedstryde word Maandag en Dinsdag gespeel, met 'n afdag waar USN 'n afrigtingskliniek gaan aanbied vir alles spanne en hulle afrigters, dit word aangebied deur van die beste afrigters in Suid Arika.

"Ons is oorweldig met die inskrywings vir die eerste jaar, 56 spanne wat op vier velde gespeel gaan word.  Top skole soos Noord Kaap, Jim Fouché van Bloemfontein en Hoërskool Rustenburg is maar paar van die skole wat teenwoordig gaan wees," sê Barnard.

Die bepalings is: 

Maandag, 18 Maart 2019

A-veld 

09:00 - Jim Fouché II vs Pretoria-Noord II
10:10 - Wagpos II vs Noord-Kaap II
11:20 - Vrede vs Pro Ed Swakopmund
12:30 - Hoërskool Brits vs Rustenburg II
13:40 - Hoërskool Rustenburg vs Ermelo
14:50 - Generaal Hertzog vs Curro Heuwelkruin
16:00 - Jim Fouché vs Pretoria-Noord

B-veld 

08:50 - Hopetown III vs TBC
10:00 - o.16 - Noord-Kaap vs Hoërskool Pietersburg
11:00 - o.16 - Hartbeespoort vs Hoërskool Pietersburg II
12:00 - o.16 - Ermelo vs Rustenburg II
13:00 - o.16 - Pretoria-Noord vs Brits
14:00 - o.16 - Wagpos vs Generaal Hertzog
15:00 - o.16 - Curro Heuwelkruin vs TBC
16:00 - o.16 - Rustenburg vs Jim Fouché

C-veld

09:00 - o.15 - Hopetown II vs Generaal Hertzog
10:00 - o.15 - Roseveld vs Curro Secunda II
11:00 - o.15 - Pretoria-Noord vs Eldoraigne II
12:00 - o.15 - Brits vs Hoërskool Rustenburg II
13:00 - o.15 - Hoërskool Pietersburg vs Centurion
14:00 - o.15 - Eldoraigne vs Noord-Kaap
15:00 - o.15 - Hoërskool Rustenburg vs Jim Fouché
16:00 - o.15 - Curro Heuwelkruin vs Ermelo

D-veld 

09:00 - o.15 - Birchleigh vs TBC
10:00 - o.14 - Birchleigh vs TBC
11:00 - o.14 - Hoërskool Rustenburg vs Noord-Kaap
12:00 - o.14 - Hoërskool Pietersburg vs Hoërskool Rustenburg II
13:00 - o.14 - Ermelo vs Pretoria-Noord
14:00 - o.14 - Jim Fouché vs Centurion
15:00 - o.14 - Hoërskool Brits vs Generaal Hertzog

Woensdag, 20 Maart 2019 

A-veld

09:00 - o.19 - Wagpos II vs TBC
10:10 - o.19 - Noord-Kaap II vs Jim Fouché II
11:20 - o.19 - Curro Heuwelkruin vs Hoërskool Rustenburg II
12:30 - o.19 - Hoërskool Brits vs Pro Ed Swakopmund
13:40 - o.19 - Vrede vs Generaal Hertzog
14:50 - o.19 - Hoërskool Rustenburg vs Jim Fouché
16:00 - o.19 - Ermelo vs Pretoria-Noord

 
     
B-FIELD
08:50-10:00 70min Pretoria Noord2 vs Hopetown3 B-Field
10:00-11:00 60min Wagpos u/16A vs Pietersburg u/16B B-Field
11:00-12:00 60min Pta Noord U/16A vs RustenburgU/16B B-Field
12:00-13:00 60min Brits u16A vs Curro Heuwelkruin u/16A B-Field
13:00-14:00 60min Generaal Hertzog u/16A vs nog een B-Field
14:00-15:00 60min Jim Fouche u/16A vs Pietersburg u/16 B-Field
15:00-16:00 60min Noord Kaap u16A vs Rustenburg u/16A B-Field
16:00-17:00 60min Ermelo  U/16A vs Hartebeespoort U/16A B-Field
C-FIELD
09:00-10:00 60min Curro Secunda  u/15B vs Generaal Hertzog u/15A C-Field
10:00-11:00 60min Rustenburg u/15B vs Pta Noord u/15A C-Field
11:00-12:00 60min Curro Heuwelkruin  u/15A vs Pietersburg u/15A C-Field
12:00-13:00 60min Centurion  u/15A vs Ermelo u/15A C-Field
13:00-14:00 60min Eldoraigne  u/15A vs Jim Fouche u/15A C-Field
14:00-15:00 60min Rustenburg  u/15A vs Noord Kaap u/15A C-Field
15:00-16:00 60min Birchleigh  u/15A vs Roseveld u/15A C-Field
16:00-17:00 60min Hopetown u/15 B vs nog een C-Field
D-FIELD
09:00-10:00 60min Eldoraigne U/15B vs Brits Hs u15/A D-Field
10:00-11:00 60min Brits u/14A vs Birchleigh u/14A D-Field
11:00-12:00 60min Generaal Hertzog u/14A vs nog een D-Field
12:00-13:00 60min Pietersburg u/14A vs Pta Noord u/14A D-Field
13:00-14:00 60min Ermelo u/14A vs Rustenburg u/14B D-Field
14:00-15:00 60min Centurion u/14A vs Noord Kaap U/14A D-Field
15:00-16:00 60min Rustenburg u/14A vs Jim Fouche U/14A D-Field
X

Function disabled

Right click disabled - please refresh page to continue.