Uitslae - Dag 1 - Paarl Gimnasium Junior-toernooi

Written by Hannes Nienaber

PaarlGimo16 School of Rugby | Uitslae - Dag 1 - Paarl Gimnasium Junior-toernooi - School of RugbyAffies se o.16-rugbyspan het 'n agterstand van 12-3 teen die Hoër Jongenskool Paarl uitgewis om uiteindelik met 13-12 as oorwinnaars van die veld tydens die eerste dag van Paarl Gimnasium se jaarlikse o.16-toernooi van die veld af te stap. 

Die gasheer, Paarl Gimnasium, het sy eweknie van Grey-kollege van Bloemfontein met 31-14 kaf gedraf. 

Al die uitslae: 

o.16

Paarl Gimnasium 31, Grey-kollege 14; Affies 13, Paarl Boys' High 12; Menlopark 24, Paul Roos Gimnasium 7; Boland Landbou 30, Hoërskool Rustenburg 14; EG Jansen 50, Diamantveld 12; Michaelhouse 12, Kempton Park 10; Hoërskool Bellville 14, Eldoraigne 10; SACS 28, Nelspruit 7; Stellenberg 43, Centurion 3; HTS Middelburg 12, Marlow Landbou 7; Monument 15, Framesby 7; Outeniqua 40, Waterkloof 3; Garsfontein 17, Durbanville 7; Duineveld 17, Potchefstroom Gimnasium 14. 

o.14

Paarl Gimnasium 8, Grey-kollege 3; Oakdale Landbou 58, Kempton Park 0; Hoërskool Rustenburg 22, Brandwag (Uitenhage) 10; Framesby 15, Hoërskool Nelspruit 0.

X

Right Click

No right click