Share

Die bepalings van die tiende Wildeklawer-toernooi in Kimberley is bekend. Die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria en Boland Landbou sal mekaar in die openingswedstryd die Vrydagaand om 19:15 op Diamantveld se hoofveld pak. 

Die skuif van die een wedstryd na die Vrydagaan beteken dat al die ander wedstryde Saterdag op die A-veld gespeel sal word. Die gasheer, Diamantveld, sal Helpmekaar om 19:50 op Saterdag in die hoofwedstryd die stryd aanse. Die kragmeting van die dag sal egter om 17:10 tussen Monument van Krugersdorp en Paarl Gimnasium plaasvind.  

Die bepalings is: 

DHS Tyd Vrydag 27 April 2018
A 19h15 Affies vs Boland Landbou
DHS Tyd Saterdag 28 April 2018
A 07h30 SARU vs WK SARU
A 08h50 Outeniqua vs HTS Drostdy
A 10h10 Stellenberg vs Glenwood
A 11h30 Grey vs EG Jansen
A 12h50 Paul Roos vs Menlo Park
A 14h10 PBH vs Waterkloof
A 15h30 Griekwas vs (Curriebeker)
A 17h10 Monnas vs Paarl Gim
A 18h30 Noord Kaap vs Oakdale
A 19h50 Diamantveld vs Helpmekaar
DHS Tyd Maandag 30 Apr 2018
A (TV) - Live 08h00 Stellenberg vs Noord Kaap
A (TV) - Live 09h10 EG Jansen vs Oakdale
A (TV) - Live 10h20 Diamantveld vs SARU
A (TV) - Live 11h30 Paarl Gim vs Menlo Park
A (TV) - Live 12h40 Glenwood vs Outeniqua
A (TV) - Live 13h50 Paul Roos vs Waterkloof
A (TV) - Live 15h00 Grey vs Monnas
A (TV) - Live 16h10 PBH vs Affies
Nie TV 17h20 Boland Landbou vs Helpmekaar
Nie TV 18H30 HTS Drostdy vs WK / SARU

You have no rights to post comments