Monument

  • Monnas het 'n paar swaargewigte vir hul bestuurspan vir 2021 nader getrek

    Logo-_Final School of Rugby | Monument - School of RugbyDie Hoërskool Monument van Krugersdorp het só paar swaar gewigte nader getrek om die Witbulle se bestuurspan vir hul 100ste bestaansjaar in 2021 te versterk.

    Monnas se hoof van rugby, Tjaart van der Walt, sal steeds die sweep as hoofafrigter klap. Die voormalige provinsiale speler Ethienne Reynecke sal onderskeidelik as verdediging- en kontakvaardige-konsultant by die span betrokke wees. 

    Reynecke is 'n ervare speler op seniorvlak wat in sy speeldae vir die Goue Leeus, Vrystaat...

  • Monnas of Menlopark moontlik laaste kampioen van Tuks-reeks

    NewsGMonnasGars School of Rugby | Monument - School of RugbyMonument of Menlopark sal waarskynlik Saterdag as die laaste kampioen van die gesogte Tuks-reeks in die LC de Villiers-stadion in Pretoria. Daar is sprake dat vanjaar se Tuks-reeks vir die laaste keer in sy huidige formaat plaasgevind het en dat die skole slegs op vriendskaplike vanaf 2019 teen mekaar sal meeding. 

    Dié reeks se bestuur moet nog wel ‘n amptelike besluit oor die pad vorentoe neem. Monnas sal more poog om vir die derde agtereenvolgende as kampioen gekroon te word. Die span...

X

Function disabled

Right click disabled - please refresh page to continue.